Dis laat in die aand Stoksiel alleen Sukkel om te slaap Voel of die tyd stil staan Wanneer het als so deurmekaar geraak? Is dit nou te laat? Kop op my kussing En ek sukkel om sin te maak Het jy dit klaar laat gaan Gebreekte stukke pas nooit weer goed in mekaar. Miskien is jy net nog een Storie waar my hart breek Net nog 'n probleem Ek weet nie meer Net die tyd sal leer Miskien is jy net nog een Storie waar my hart breek Hoe lank gaan dit neem Om van jou te vergeet Dis 'n storie waar my hart breek Gedagtes raas Stadig maar seker Vermoor ek al my balans En dit slaan my nou So bietjie laat Ek wonder saam met wie is jy uit vanaand En ek wou net weg raak Jy't aan beweeg Nou's als deurmekaar Kan ons dit uit praat Want die wêreld draai en dis net ek wat stil staan Miskien is jy net nog een Storie waar my hart breek Net nog 'n probleem Ek weet nie meer Net die tyd sal leer Miskien is jy net nog een Storie waar my hart breek Hoe lank gaan dit neem Om van jou te vergeet Dis 'n storie waar my hart breek Dit is laat in die aand Stoksiel alleen Sukkel om te slaap Voel of die tyd stil staan Miskien is jy net nog een Storie waar my hart breek Net nog 'n probleem Ek weet nie meer Net die tyd sal leer Miskien is jy net nog een Storie waar my hart breek Hoe lank gaan dit neem Om van jou te vergeet Dis 'n storie waar my hart breek Dis 'n storie waar my hart breek