[00:02.31] Ek klits fluks met kletsrym en bliksem jou brein in [00:04.81] Woordlitte wat flikker in skitterende verskyning [00:07.65] Ek verpletter jou heinings met ontsmetting in letters [00:09.81] Dis ontsettend, die wêreld word heeltyd vetter en vetter! [00:12.23] Ons eet mos van beter kniediep in kitskos se kloue [00:15.39] Moer baie moue vol apies ingevou in geboue [00:17.91] Terwyl die koue van oorlewing ons net so liggies laat ruk [00:20.84] Sluk hard en raakmik met 'n ritmiese snik-snik [00:23.34] En ek ken al so stuk-stuk die aarde se padkaart [00:26.19] Hoe dit vloei in die are van elke aaklige slaggat [00:28.76] En ons almal ken die mandaat, breek elke ruggraat [00:31.64] En gryp wat jy kan voordat dit laat in jou tydlyn raak [00:34.51] Daai braaksel lyk mos smaaklik as jy hond-honger is [00:36.97] Dis 'n daaglikse herhaling van die wonde en die wellus [00:39.40] En so val ons beskawing van onbeskaafde barbare [00:41.85] Wat heeltyd pluk aan die gare van die aarde se soom [00:44.67] Dit was 'n waardige droom en ons waardeer nou ons beloning [00:47.60] 'n Woning in 'n Babilon se toring en 'n koning [00:50.35] Wat 'n dowe oor draai behalwe as jy jou knie buig [00:53.04] Ek styg op soos 'n vliegtuig om my mense diep te oortuig [00:55.45] Ons kort 'n tiende sintuig want die kettings is werklik [00:58.44] Die ratte wat nog sleg is se beperkings gaan moet regruk [01:01.20] Ek's ernstig, ek voel dit, die masjien wil dans [01:03.52] Vanaand breek ons die vloer oop, dis dalk ons laaste kans [01:09.27] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers [01:11.42] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear [01:14.35] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers [01:17.04] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear [01:19.65] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers [01:22.46] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear [01:25.06] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers [01:27.48] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear, poof [01:33.05] I'm over all these softcore rhymers who talk slick [01:35.37] How they scrape bricks in bandanas and full clips [01:38.55] Couldn't work the angles if your name was geometry [01:41.01] Lightning strikes twice except for when you facing me [01:43.60] The name's Fred Bizzy the witty and most intricate [01:46.22] Type to plug in a mic and smack ya whole syndicate [01:49.13] With word play dazzling rhyme schemes my mind beams [01:51.45] With incredible light, success a pipe dream you'll never touch [01:55.04] Not even your imagination could fathom this creative metaphor evaluation [01:59.19] Ya heart will skip a beat and carry on with palpitations [02:02.26] I greet you in the cypher tip my hat like salutations [02:05.14] Welcome to the end of the road ya system will fold [02:07.63] You all lip service perfect for the commode [02:10.04] Perfect when I unload see how my mouth with explode [02:12.55] In the fast lane of life but ya momentum slowed [02:16.32] While I can idle in 6th gear eliminate fear when I'm working with this here [02:21.14] My walk is before me so I'm keeping it clear [02:23.29] If I can't claim ya head then son I'm takin ya ear, baby [02:37.26] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers [02:39.62] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear [02:42.18] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers [02:45.10] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear [02:47.58] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers [02:50.30] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear [02:52.93] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers [02:55.58] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear [02:57.96] Hemelbesem is uber, spray net volts, wat super sayins halt [03:01.69] Met 'n zing en speed soos die van Usain Bolt [03:03.86] 'n Rasende reus; ek ry nie een nie, ek dra my kar tot waar ek wil wees [03:07.36] Mense is trots en respek, want ek staan voor 'n rots en ek rap [03:10.73] As iemand gate in 'n rots in wil hê [03:12.54] Ek het nie fans nie, ek het fangs met 'n ggg aan die einde [03:15.62] Hulle's biddend terwyl julle ggg in julle sluimer [03:18.18] Druk hulle gebit in jou gewrig in, en spyt ggg gif in jou veins in [03:20.84] My swagger is daggers, dit maak die common volk dom [03:23.60] My bling-bling is dit wat uit 'n donderwolk kom [03:26.28] Die bliksem is soos 'n lang naald as jy kyk [03:28.91] Dis asof God tssst met sy hand in die aarde inspuit [03:31.64] Die content het contempt vir dié wat God wil judge [03:34.48] As jou voet op daai spot staan, dan vrot dit af [03:36.51] So wees bereidwillig of jy's in stukkies jy [03:39.66] Dis jou skuld as jou shield verander in 'n blikkie spray [03:42.43] Die aroma van dood wat dit spuit, asem in [03:45.09] Jou woord is 'n swaard, maar dis stuck soos Arthur s'n [03:47.15] Laat my sword aan jou bors vreet; maak van jou borsstuk 'n borsbeeld [03:51.53] Met hande bebloed en erns, ruk jou belt af dan staan jy met broek op enkels [03:56.13] My donderweer maak 'n ommekeer in jou kop, I tell you [03:58.89] Dit was 'n riller vir julle wat van opstelle hou, vat 'n trip bokveld toe [04:03.04] Want vandag se jeug listen mos net stip vir sulke shock value [04:17.28] (Make you disappear) Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers [04:20.72] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear [04:23.72] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers [04:26.37] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear