[00:15.45] Hier staan ons voor die Heil'ge God [00:19.64] Van die Hemel en die Aarde [00:23.29] Om 'n Gelofte aan Hom te doen, [00:26.75] 'N Gelofte aan Hom te doen, [00:31.41] Dat as Hy ons beskerm [00:33.37] En ons vyand in ons hand sal gee, [00:36.53] Ons die dag en die datum [00:39.93] Elke jaar as 'n dankdag [00:42.84] Soos 'n Sabbat sal deurbring [00:47.07] En dat ons 'n huis tot Sy eer [00:51.68] Sal oprig waar dit Hom behaag, [00:53.99] En dat ons aan ons kinders sal sê [00:56.98] Dat hul met ons daarin moet deel [00:58.72] Tot nagedagtenis [01:00.72] Ook vir die opkomende geslagte [01:02.68] Want die eer van Sy Naam [01:07.28] Sal verheerlik word [01:10.40] Deur die roem en die eer [01:13.70] Van oorwinning aan Hom te gee [01:17.36] Want die eer van Sy Naam [01:23.34] Sal verheerlik word [01:27.36] Deur die roem en die eer [01:30.03] Van oorwinning aan Hom te gee [01:33.15] Hier staan ons voor die Heil'ge God [01:39.25] Van die Hemel en die Aarde [01:43.39] Om 'n Gelofte aan Hom te doen, [01:46.78] 'N Gelofte aan Hom te doen, [01:50.76] Dat as Hy ons beskerm [01:53.37] En ons vyand in ons hand sal gee, [01:56.47] Ons die dag en die datum [01:59.83] Elke jaar as 'n dankdag [02:02.61] Soos 'n Sabbat sal deurbring [02:06.56] En dat ons 'n huis tot Sy eer [02:10.55] Sal oprig waar dit Hom behaag, [02:14.08] En dat ons aan ons kinders sal sê [02:17.66] Dat hul met ons daarin moet deel [02:19.79] Tot nagedagtenis [02:20.72] Ook vir die opkomende geslagte [02:23.08] Want die eer van Sy Naam [02:27.03] Sal verheerlik word [02:30.88] Deur die roem en die eer [02:33.86] Van oorwinning aan Hom te gee [02:36.93] Want die eer van Sy Naam [02:43.08] Sal verheerlik word [02:46.77] Deur die roem en die eer [02:50.05] Van oorwinning aan Hom te gee [02:52.77] Want die eer van Sy Naam [02:58.66] Sal verheerlik word [03:02.65] Deur die roem en die eer [03:05.56] Van oorwinning aan Hom te gee [03:08.53] Want die eer van Sy Naam [03:13.39] Want die eer van Sy Naam [03:15.44] Sal verheerlik word [03:18.65] Deur die roem en die eer [03:22.55] Van oorwinning aan Hom te gee [03:31.79]