[00:00.000] 作词 : Jonathan Scholtz [00:01.000] 作曲 : Jonathan Scholtz [00:19.996] Tussen die lakens mis ek jou lyf [00:26.770] Kollekteer ek wapens om geeste uit te dryf [00:33.270] Ja tussen die lakens raak ek te skaam [00:40.302] Lees jy vir my woorde al wat ek sing is jou naam [00:47.328] Ek onthou jou op my vensterbank sit en [00:54.241] in een sekonde was my grys hart weer wit [01:00.861] Jy met jou hare en ek met my trane [01:07.778] Soos jy vir my se dat jy oor die water gaan [01:17.720] Sit my in jou sak soek my waar jy gaan [01:25.041] En kyk so nou en dan op na die maan [01:31.568] En weet ek kyk ook en ek onthou [01:39.036] Ja ek onthou jou [01:45.491] Tussen die lankens het ons beloof, [01:52.223] al rol al die houe sal ons hou aan ons geloof [01:58.955] Maar op hierdie oomblik is jy ver en bereid [02:06.124] Ek sien n kroon en jy gaan agteruit [02:13.031] Ek onthou jou op my vensterbank sit en [02:19.907] in een sekonde was my grys hart weer wit [02:26.841] Jy met jou hare en ek met my trane [02:33.397] Soos jy vir my se dat jy oor die water gaan [02:43.565] Sit my in jou sak soek my waar jy gaan [02:50.631] En kyk so nou en dan op na die maan [02:57.241] En weet ek kyk ook en ek onthou [03:04.819] Ja ek onthou jou [03:12.243] Wat as ons kon grootword met die lewe wat ons [03:15.676] soek hoekom sit ons al die dromers almal in n hoek [03:19.113] Toe ek jou ontmoet het was ons altwee nog te jonk [03:22.197] Vir werk en stres en stories van ons vriende in die tronk [03:26.020] Dalk as ek kon oorbegin sou als nou anders wees [03:29.338] Ek sou meer terugbel en die lewe bietjie leef [03:32.683] Arm maar geduldig, ja my pa was dalk tog reg [03:35.767] Here jammer as ek moeilik was maar hoërskool was te erg [03:43.483] Sit my in jou sak soek my waar jy gaan [03:50.747] En kyk so nou en dan op na die maan [03:57.285] En weet ek kyk ook en ek onthou [04:04.786] Ja ek onthou jou [04:11.742] Ja ek onthou jou [04:18.588] Ja ek onthou jou