[00:00.000] 作词 : Niel Schoombee [00:01.000] 作曲 : Niel Schoombee [00:12.262] Die langpad kan somtyds bietjie van mens wegvat [00:20.334] Die ligte in die nag maak dit duidelik [00:24.250] Soms is dinge net te tydelik [00:28.255] En woorde kan ook net soveel belowe [00:36.114] Toe ek jou sien weet ek jy's verbode [00:40.275] En al wat ek wou doen is praat [00:43.997] Maar toe is dit te laat [00:48.183] Jy laat my brand [00:50.163] Ek wens ons was weer terug in gisteraand [00:54.266] My vel voel nog die passie van jou sagte hand [00:57.990] Ek wou regtig nie myself verloor [01:01.742] Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy [01:06.160] Gebruik soos jy my hande in die donker lei [01:10.158] Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly [01:14.263] Ek weet nie wat dit is nie maar dit, [01:19.290] Dit brand in my [01:20.566] Vuur op die water, ys na die front [01:24.768] Ek en jy brand af tot op die grond [01:28.585] Vuur op die water, ys na die front [01:32.722] Ek en jy brand af tot op die grond [01:36.021] So wat dan? [01:37.964] As die oggend kom en ons moet aangaan [01:44.264] Weet ek is nie een vir opgee, [01:48.304] Maar as ek moet sal ek jou tyd gee [01:52.293] Blus my vuur wat jy so gretig aansteek [01:58.237] Dis mense soos jy wat 'n hart breek [02:02.233] So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry? [02:06.158] My vingers brand maar ek wil bly [02:10.185] My vingers brand maar ek wil bly [02:14.100] Jy laat my brand [02:16.239] Ek wens ons was weer terug in gisteraand [02:20.194] My vel voel nog die passie van jou sagte hand [02:23.908] Ek wou regtig nie myself verloor [02:27.785] Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy [02:32.174] Gebruik soos jy my hande in die donker lei [02:36.254] Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly [02:40.062] Ek weet nie wat dit is nie maar dit, [02:45.169] Dit brand in my [02:46.525] Vuur op die water, ys na die front [02:50.559] Ek en jy brand af tot op die grond [02:54.628] Vuur op die water, ys na die front [02:58.423] Ek en jy brand af tot op die grond [03:02.758] Vuur op die water, ys na die front [03:06.664] Ek en jy brand af tot op die grond [03:10.709] Vuur op die water, ys na die front [03:14.699] Ek en jy brand af tot op die grond [03:18.190] Jy laat my brand [03:20.235] Ek wens ons was weer terug in gisteraand [03:24.258] My vel voel nog die passie van jou sagte hand [03:27.962] Ek wou regtig nie myself verloor, verloor [03:32.757] Tot op die grond!