[00:14.81] Net vir die liefde [00:16.66] Het ek alles opgeoffer nog elke keer (Elke keer) [00:20.84] Deur die storms en die reën en die donderweer (Donderweer) [00:25.45] Ek's bitter lief vir jou [00:27.23] Dit was nie maklik nie [00:29.24] Ek bly nog lief vir jou [00:31.17] Dit was nie jou skuld nie [00:32.81] Dit was nie my skuld nie [00:34.29] En die tyd was koud [00:35.86] Hy was gemeen met sy oordeel want hy maak ons oud (Maak ons oud) [00:39.71] Laat ons vergeet van hoe dit was om verlief te wees (Verlief te wees) [00:44.81] Dit is nie waar nie [00:46.36] Wat het van ons geword [00:48.49] Ons is nog steeds hier [00:50.22] Ek mis die garage partytjies en die epic tyd [00:54.41] Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde (Vir liefde) [01:01.47] Dit was vir jou, net vir jou, wat ek gedoen het vir liefde (Vir liefde) [01:09.41] Jou mond was stroop, soet heuning vir my [01:12.19] Voel my hande op jou lyf [01:14.46] Ek kon nie genoeg kry nie [01:17.32] Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde (Vir liefde) [01:32.01] Dit was 'n groot begin [01:33.85] Jy het my heeltemal verras en my kop laat spin (Kop laat spin) [01:37.75] Ek wou by niemand anders wees toe koop ek 'n ring (Koop ek 'n ring) [01:42.01] Ons was dalk net te jonk [01:44.52] Maar ek verruil dit nie [01:46.64] Ons was in liefde dronk [01:48.50] Ons moet dit net weer vind [01:50.50] Want mens verloor dit nie [01:52.44] Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde (Vir liefde) [01:59.58] Dit was vir jou, net vir jou, wat ek gedoen het vir liefde (Vir liefde) [02:07.38] Jou mond was stroop, soet heuning vir my [02:10.75] Voel my hande op jou lyf [02:12.76] Ek kon nie genoeg kry nie [02:15.83] Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde [02:21.15] Vir liefde [02:23.73] Dit is 1989 en die straat was verlig en jy glimlag pragtig [02:30.26] Ek onthou dit nog soos gister en ek weet dit was reg [02:33.97] Dit was so eg soos die waarheid [02:36.25] Want die liefde steek mos nooit iets weg [02:44.39] Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde (Vir liefde) [02:51.70] Dit was vir jou, net vir jou, wat ek gedoen het vir liefde (Vir liefde) [02:59.31] Jou mond was stroop, soet heuning vir my [03:02.92] Voel my hande op jou lyf [03:04.88] Ek kon nie genoeg kry nie [03:07.81] Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde [03:13.78] Vir liefde