Jy weet net hoe weet net Hoe om my lewe te verf Met deure van liefde Jy maak my hart maak my Hart net so bly elke dag Vir my is jy lewe Ek kannie ophou dink aan jou kannie ophou Kon dit nie beskryf maar nou In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal Slaan ‘n bietjie harder Ek wil jou hoor ek wil jou hoor Lig net alles op laat die lug ontplof In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal Slaan ‘n bietjie harder Ek wil jou hoor ek wil jou hoor Lig net alles op laat die lug ontplof vir my Ek is so mal is so mal oor jou Ek kan dit nie keer Dit hou net nie op nie Jy kan maar hael kan maar Hael neer laat val op my Ek sal jou nie stop nie Ek kannie ophou dink aan jou kannie ophou Kon dit nie beskryf maar nou In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal Slaan ‘n bietjie harder Ek wil jou hoor ek wil jou hoor Lig net alles op laat die lug ontplof In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal Slaan ‘n bietjie harder Ek wil jou hoor ek wil jou hoor Lig net alles op laat die lug ontplof vir my Donderweer slaan nooit dieselfde plek twee keer En dit het ek by jou geleer Ek soek jou nou nog meer en meer In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal Slaan ‘n bietjie harder Ek wil jou hoor ek wil jou hoor Lig net alles op laat die lug ontplof In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal Slaan ‘n bietjie harder Ek wil jou hoor ek wil jou hoor Lig net alles op laat die lug ontplof vir my