[00:07.12] Jy weet net hoe weet net [00:10.52] Hoe om my lewe te verf [00:15.57] Met deure van liefde [00:21.03] Jy maak my hart maak my [00:24.28] Hart net so bly elke dag [00:29.32] Vir my is jy lewe [00:34.21] Ek kannie ophou dink aan jou kannie ophou [00:37.92] Kon dit nie beskryf maar nou [00:40.91] In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal [00:46.39] Slaan ‘n bietjie harder [00:48.50] Ek wil jou hoor ek wil jou hoor [00:51.38] Lig net alles op laat die lug ontplof [00:54.53] In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal [01:00.17] Slaan ‘n bietjie harder [01:02.30] Ek wil jou hoor ek wil jou hoor [01:04.79] Lig net alles op laat die lug ontplof vir my [01:12.32] Ek is so mal is so mal oor jou [01:17.45] Ek kan dit nie keer [01:20.81] Dit hou net nie op nie [01:26.02] Jy kan maar hael kan maar [01:29.52] Hael neer laat val op my [01:34.48] Ek sal jou nie stop nie [01:39.19] Ek kannie ophou dink aan jou kannie ophou [01:43.08] Kon dit nie beskryf maar nou [01:46.10] In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal [01:51.55] Slaan ‘n bietjie harder [01:53.63] Ek wil jou hoor ek wil jou hoor [01:56.35] Lig net alles op laat die lug ontplof [01:59.80] In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal [02:05.35] Slaan ‘n bietjie harder [02:07.31] Ek wil jou hoor ek wil jou hoor [02:10.07] Lig net alles op laat die lug ontplof vir my [02:13.84] Donderweer slaan nooit dieselfde plek twee keer [02:19.07] En dit het ek by jou geleer [02:22.33] Ek soek jou nou nog meer en meer [02:27.13] In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal [02:32.70] Slaan ‘n bietjie harder [02:34.68] Ek wil jou hoor ek wil jou hoor [02:37.34] Lig net alles op laat die lug ontplof [02:40.84] In die donker tye is jy vir my ‘n bliksemstraal [02:46.33] Slaan ‘n bietjie harder [02:48.27] Ek wil jou hoor ek wil jou hoor [02:51.10] Lig net alles op laat die lug ontplof vir my