Jy soek 'n reënbog met 'n goudbott aan die einde 'N Oase in die namib-linsduine In die winter kortie somer, in die herfsoek jy die bome groen Jy soek 'n glimlag wanneer dinge 'n bietjie zwaar gaan 'N Liefdesbriefie as jy in die oggend opstaan Vra verstelde in die donderweer, soene op 'n plek wat suur is En ek sal dit alles vir jou bou Sal al die dinge sê vir jou, sal dit elke dag en nag En elke oggend baie sag terwyl jy droom vir jou belowe En met krag van om daarbo sal ek jou gelukkig hou Ek soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde Ek wil by jou wees deur gesondheid en deur siekte In jou woorde soek ek waarheid, 'n familie wil ek daarheen kry Ek sal dit alles vir jou bou Sal al die dinge sê vir jou, sal dit elke dag en nag En elke oggend baie sag terwyl jy droom vir jou belowe En met krag van om daarbo sal ek jou gelukkig hou Ek sal alles vir jou doen, vashou en die seer wegsoen Ek sal daar wees om jou te dra tot aan die Einde van ons dae, en ek kan nou aan jou belowe Met die krag van om daarbo sal ek en jy gelukkig bly Ek soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde Ek wil by jou wees deur gesondheid en deur siekte Ja-a-a Sal dit alles vir jou bou Sal al die dinge sê vir jou, sal dit elke dag en nag En elke oggend baie sag terwyl jy droom vir jou belowe En met krag van om daarbo sal ek jou gelukkig hou Ek sal alles vir jou doen Vasou en die seer wegsoen Ek sal daar wees om jou te dra tot aan die Einde van ons dae, en ek kan nou aan jou belowe Met die krag van om daarbo sal ek en jy, sal ek en jy gelukkig bly