[00:16.87] My bru, ek wil nou die dag my bra gaan visit [00:19.37] Dis 'n kindtjie wat ek lank laas gedruk het [00:21.84] Ek rok op soos ek die klok gedrik het [00:23.47] Maak haar my ma die deur oop en sê kom net binne [00:26.17] Sy gee my 'n druk, sy vryf my rug hoor [00:27.88] Sy sê weet jy wat, ek het jou gemis hoor [00:29.93] Ek staan confused en ek check oh jinne [00:32.03] Weet die aunty wie ek is, want ek is hier vir haar kind ne [00:34.88] Toe sê sy, sy gaan gou juice kry [00:36.16] Stuur ek vir haar dogter a message, soes where you jy [00:37.22] Toe ek 'n reply, [00:38.38] Hey stranger how are you hey, I moved up to Jo'burg studying at U.J. [00:41.62] Ooh my Vader hoe maak ek nou [00:44.16] Want die aunty lyk sy smaak 'n bowl [00:46.20] Sy's net te reg maar dis unethical [00:48.37] En as ek met haar vry dan word ek so gelabel as 'n Ben Ten, Ben Ten [00:52.53] Die aunty soek 'n Ben Ten [00:54.26] Sy soek 'n Ben ten, Ben Ten [00:56.96] Die aunty soek 'n Ben Ten [00:58.41] Sy soek 'n Ben Ten [01:00.09] 'N jong outjie, haar oudste dogter se size [01:02.93] Sy sê a young man with energy is what she needs in her life [01:07.03] Sy soek 'n Ben Ten [01:08.77] 'N jong outjie, haar oudste dogter se size [01:11.42] Sy sê a young man with energy is what she needs in her life [01:17.23] Uhm, die aunty bring die juice toe [01:19.04] Sy kom sit langs my en ek move bru [01:21.03] Begin sweet want ek check ek's in die nood en die [01:22.79] Next ding voel ek net haar hand op my skoot, Yoh! [01:25.49] Bozza man nou raak goedte heated [01:27.19] Want ek wil opstaan en sy sê stay seated [01:29.16] Sy trek my aan my oor but dis lekker, you must feel it [01:31.26] En ek was soema lam want sy het 'n pressure point gesqueeze ne [01:33.83] Ek wys haar aunty die is mos nie reg nie [01:36.04] Sy sê my shhh ek gaan vir niemand sê nie [01:38.14] Julle weet mos ek was yster en sy was electric, [01:40.02] Conduct die julle boud, ek sê jou dit was hectic [01:42.47] Julle wonder sieke waar was die man [01:44.38] Hy's in Dubai toe hy haar met die span [01:46.40] Hy het haar gelos vir 'n jonger goose man [01:48.34] Lyk my dis hoekom die aunty my wil tackle met 'n plan [01:50.90] Net daar en dan kom ek by my senses [01:52.97] Ek wys haar aunty nee man kool af [01:54.36] Ü loop mos kerk. [01:55.37] Daar's mos klomp diakins that you can get [01:57.17] Sy wys ma nee waar hulle is te gevrek [01:59.23] Ek soek 'n Ben ten, Ben Ten [02:01.70] Die aunty soek 'n Ben Ten [02:03.23] Sy soek 'n Ben ten, Ben Ten [02:05.80] Die aunty soek 'n Ben Ten [02:07.52] Sy soek 'n Ben Ten [02:09.03] 'N jong outjie, haar oudste dogter se size [02:11.84] Sy sê a young man with energy is what she needs in her life [02:16.04] Sy soek 'n Ben Ten [02:17.61] 'N jong outjie, haar oudste dogter se size [02:20.37] Sy sê a young man with energy is what she needs in her life [02:26.28] Ek wys haar wag gou gee die juice aan [02:27.97] Want die julle ding is fly fly 'n cool plan [02:30.09] Ek check die vrou se dogter was my goose man [02:32.07] Dit gaan nie reg is nie, maar Yoh se lyk good man [02:34.35] Ek voel haar naals op my rug, ek kry goosebumps [02:36.38] Ek lag en ek wys way cool mums [02:38.54] Ek vra why you want to fiddle with the youth [02:40.02] Sy sê shhh let me tell you some before we do some [02:42.92] Kyk hier ek het jonk getrou [02:44.58] My ouers was streng en ek was gehok aanhou [02:46.57] En toe kry ek my 'n man om te escape you know [02:48.64] Toe kry ek kinders en toe moes ek 'n huis onderhou [02:50.76] So ek het nie jug dae gehad nie [02:53.25] My kinders is nou groot en my man het nie 'n saak nie [02:55.84] Nou soek ek vir 'n jong jaap [02:57.40] Want die ou ooms kan niks maak [02:59.66] Ek soek 'n Ben ten, Ben Ten [03:01.81] Die aunty soek 'n Ben Ten [03:03.47] Sy soek 'n ben ten, Ben Ten [03:06.03] Die aunty soek 'n Ben Ten [03:07.78] Sy soek 'n Ben Ten [03:09.21] 'N jong outjie, haar oudste dogter se size [03:11.94] Sy sê a young man with energy is what she needs in her life [03:16.22] Sy soek 'n Ben Ten [03:17.81] 'N jong outjie, haar oudste dogter se size [03:20.66] Sy sê a young man with energy is what she needs in her life [03:25.16]