[00:30.10] Hoe sou jy dit ooit verstaan, as jy nie weet waaroor dit gaan. [00:35.45] Hoe kan jy my so vermy, as jy dan se jy's lief vir my. [00:52.72] Hoe kan jy dan aanhou se dat jy net vir my wil he! [01:18.88] Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou. [01:35.18] Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou. [01:51.63] Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet [02:10.88] As ek wag net vir jou, net vir jou. [02:16.95] Om my weer vas te hou… [02:23.65] Hoe kan ek alles vir jou gee… [02:34.85] As my hele hart vir my se nee. [02:41.62] Jy se vir my dis als OK en ek moet net nog langer bly. [02:55.27] Dan hou jy my vas en ek weet jy het klaar van my vergeet. [03:04.64] Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou. [03:09.32] Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou. [03:11.99] Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet [03:15.73] As ek wag net vir jou, net vir jou. [03:17.28] Om my weer vas te hou… [03:18.31] Ek voel dit deur my are, miskien net onervare [03:19.71] Maar ek kan nie langer vir jou wag nie, ek kan nie langer nie nog 'n dag nie [03:20.48] Jy is hier maar ek mis jou [03:22.13] As ek wag net vir jou, net vir jou [03:24.06] Net vir jou, net vir jou [03:24.81] Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou. [03:25.61] Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet [03:26.23] As ek wag net vir jou, net vir jou. [03:26.91] Om my weer vas te hou… [03:27.44] Om my weer vas te hou… [03:28.71] Om my weer vas te hou… [03:29.31]