[00:08]Op 'n berg in die nag [00:11]lê ons in donker en wag [00:17]in die modder en bloed lê ek koud, [00:22]streepsak en reën kleef teen my [00:27]en my huis en my plaas tot kole verbrand [00:31]sodat hulle ons kan vang, [00:36]maar daai vlamme en vuur [00:38]brand nou diep, diep binne my. [00:44]De La Rey, De La Rey [00:48]sal jy die Boere kom lei? [00:50]De La Rey, De La Rey [00:53]Generaal, generaal [00:56]soos een man, sal ons om jou val. [01:00]Generaal De La Rey. [01:02]Oor die Kakies wat lag, [01:05]'n handjie van ons teen 'n hele groot mag [01:11]en die kranse lê hier teen ons rug, [01:15]hulle dink dis verby. [01:21]Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, [01:25]hulle gaan dit nog sien. [01:29]Op 'n perd kom hy aan, [01:32]die Leeu van die Wes Transvaal! [01:38]De La Rey, De La Rey [01:42]sal jy die Boere kom lei? [01:45]De La Rey, De La Rey [01:47]Generaal, generaal [01:51]soos een man, sal ons om jou val. [01:54]Generaal De La Rey. [01:57]De La Rey, De La Rey [02:00]sal jy die Boere kom lei? [02:03]De La Rey, De La Rey [02:06]Generaal, generaal [02:09]soos een man, sal ons om jou val. [02:12]Generaal De La Rey. [02:15]Want my vrou en my kind [02:18]lê in 'n kamp en vergaan [02:23]en die Kakies se murg loop oor [02:27]'n nasie wat weer op sal staan! [02:32]De La Rey, De La Rey [02:36]sal jy die Boere kom lei? [02:39]De La Rey, De La Rey [02:42]Generaal, generaal [02:45]soos een man, sal ons om jou val. [02:49]Generaal De La Rey. [02:51]De La Rey, De La Rey [02:53]sal jy die Boere kom lei? [02:56]De La Rey, De La Rey [02:59]Generaal, generaal [03:02]soos een man, sal ons om jou val. [03:05]Generaal De La Rey. [03:08]Generaal, generaal [03:10]sal jy die Boere kom haal?